Horison Sorgsentrum
‘n plekkie in die son
PBO No. 930-026-756
Horison Sorgsentrum
Kopiereg © Horison Sorgsentrum

Ontmoet ons personeel

Rina van den Heever

Hoof

Sarie Vermeulen

Administratiewe

Assistent

Susan Oberholzer

Bussiebestuurder en

Kombuisbestuurder
Lees meer Lees meer Lees meer Lees meer Lees meer Lees meer

Gallery

Kyk fotos Kyk fotos

Skakels

Welkom by Horison Sorgsentrum

Horison is ‘n stimulasie- en versorgingsentrum vir erg en uitermatig gestremde kinders. Almal het breinskade en party is ook liggaamlik gestremd. Sommige is ook blind. Ons sentrum is uniek vanweë die feit dat daar voorsiening gemaak word vir kinders van alle ouderdomme wat onopleibaar gestremd is. Die sentrum is in 1980 gestig met die doel om dagsorg en terapeutiese dienste aan kinders te verskaf. Die sentrum, wat eers in gedeelde akkommodasie was, het sedert 1993 ‘n nuwe doelgerigte perseel betrek. Die sentrum kan 40 kinders en 12 personneellede akkommodeer. Horison is ’n geregistreerde NGO (Non-Government Organisation) en NPO (Non-Profitable Organisation). Die staat subsideer slegs die kinders, maar nie die 9 voltydse personeellede se salarisse nie. Die sentrum poog om borge te verkry vir behoeftige kinders.
BEE Sertifikaat BEE Sertifikaat

Ons bied daagliks

Ons dagprogram

'n Ligte voedsame ontbyt asook ‘n ligte warm middagete.

Liefdevolle versorging. Die kinders word volgens hul

vermoëns ingedeel om seker te maak dat elkeen die

nodige en regte versorging kry:

Die Haasbekkies (onder leiding van Martha Mahlati)

Uitermatig verswakte kinders.

Die Raasbekkies (onder leiding van Lizzie Thokwane)

Kinders wat slegs kan sit en intensiewe versorging nodig

het.

Die Suikerbekkies (onder leiding van Bessie Maloney)

Kinders wat geleer word om die toilet te gebruik. Hulle

verkry passiewe stimulasie.

Die Rumoerbekkies (onder leiding van Lientjie de Beer)

Kinders wat selfversorgend is. Hulle bou legkaarte, kleur

in, doen vingerverf, sing liedjies en gesels.

Stimulasie (hiervoor word ‘n arbeidsterapieprogram

gevolg). Dit sluit die volgende in:weeklikse musiekterapie,

stap, balspel, baie gesels, papiere skeur, vingerverf en

inkleur, plak, deur tydskrifte blaai, leer om self te eet en

nog vele meer!

Bussies wat die kinders daagliks van en na hul huise

vervoer. Alhoewel ons bussies orals in Pretoria ry, kan

ons roete, om veiligheidsredes, nie townships insluit nie.

Bussies vertrek soggens omstreeks 06h00 om kinders

by hulle huise op te laai en arriver ongeveer 08h00 by

die sentrum. Smiddae vertrek die bussies weer om

13h00, en die laaste kind word om en by 15h00 terug

by die huis besorg. Al ons bussies word gemonitor

deur Netstar.

Tyd

Aktiwiteit Notas

08h00

Bussies

arriveer

Selfsorg

Toilet/doeke/hande was

09h00

Ontbyt Voer of eet self

Teetyd vir

personeel

Sensoriese

stimulasie

(tas)

Spandeer tyd by elke kind

met verskillende teksture

(“voel”-goed)

10h00

Koeldrank

Voer koeldrank of drink self

Buitespel

(grof

motories)

of

Kognitiewe stimulasie
Stap/vryspel/spel met balle of boontjiesakkies
Spel by tafel met speelgoed/boekies/musiek en sang/temaprogramme
11h30 Middagete
Voer of eet self
Selfsorg
Toilet/doeke/hande was
13h00 Bussies vertrek
Silverton, Pretoria, Tshwane
Tel. 012 804 3626
Horison Sorgsentrum
‘n plekkie in die son
PBO No. 930-026-756

Welkom by Horison Sorgsentrum

Horison is ‘n stimulasie- en versorgingsentrum vir erg en uitermatig gestremde kinders. Almal het breinskade en party is ook liggaamlik gestremd. Sommige is ook blind. Ons sentrum is uniek vanweë die feit dat daar voorsiening gemaak word vir kinders van alle ouderdomme wat onopleibaar gestremd is. Die sentrum is in 1980 gestig met die doel om dagsorg en terapeutiese dienste aan kinders te verskaf. Die sentrum, wat eers in gedeelde akkommodasie was, het sedert 1993 ‘n nuwe doelgerigte perseel betrek. Die sentrum kan 40 kinders en 12 personneellede akkommodeer. Horison is ’n geregistreerde NGO (Non- Government Organisation) en NPO (Non- Profitable Organisation). Die staat subsideer slegs die kinders, maar nie die 9 voltydse personeellede se salarisse nie. Die sentrum poog om borge te verkry vir behoeftige kinders.

'n Ligte voedsame ontbyt asook ‘n ligte warm

middagete.

Liefdevolle versorging. Die kinders word volgens

hul vermoëns ingedeel om seker te maak dat

elkeen die nodige en regte versorging kry:

Die Haasbekkies (onder leiding van Martha

Mahlati) Uitermatig verswakte kinders.

Die Raasbekkies (onder leiding van Lizzie

Thokwane)

Kinders wat slegs kan sit en intensiewe versorging

nodig het.

Die Suikerbekkies (onder leiding van Bessie

Maloney)

Kinders wat geleer word om die toilet te gebruik.

Hulle verkry passiewe stimulasie.

Die Rumoerbekkies (onder leiding van Lientjie

de Beer)

Kinders wat selfversorgend is. Hulle bou legkaarte,

kleur in, doen vingerverf, sing liedjies en gesels.

Stimulasie (hiervoor word ‘n arbeidsterapie-

program gevolg). Dit sluit die volgende in:

weeklikse musiekterapie, stap, balspel, baie

gesels, papiere skeur, vingerverf en inkleur, plak,

deur tydskrifte blaai, leer om self te eet en nog

vele meer!

Bussies wat die kinders daagliks van en na hul

huise vervoer. Alhoewel ons bussies orals in

Pretoria ry, kan ons roete, om veiligheidsredes,

nie townships insluit nie.

Bussies vertrek soggens omstreeks 06h00 om

kinders by hulle huise op te laai en arriveer

ongeveer 08h00 by die sentrum. Smiddae vertrek

die bussies weer om 13h00, en die laaste kind

word om en by 15h00 terug by die huis besorg.

Al ons bussies word gemonitor deur Netstar.

Silverton, Pretoria, Tshwane

Ons bied daagliks

Kopiereg © Horison Sorgsentrum
Select English pages on drop down menu
Tel. 012 804 3626
Horison Sorgsenrtum